Die Wasgoedlyn. Klomp jaar gelede het Riku Lätti verskillende musiekkunstenaars, sommige bekend, sommige minder bekend, oral oor Suid-Afrika begin opneem. Die kunstenaars het begin sing op mekaar se liedjies, en so is nuwe spore neergelê, spore wat uiteindelik gelei het tot die samestelling van Die Wasgoedlyn CD.
Featuring: | ► Churchill Naude | ► Frazer Barry | ► Riku Latti | ►Die Marktunes Band